My Geloofshuis – Hoe Bou Ek ‘n Standvastige Geloofshuis?
My Geloofshuis - Hoe Bou Ek 'n Standvastige Geloofshuis?

Liefde – As die Heilige Gees in ons harte kom woon, dra ons Sy vrugte – die Vrug van die Gees. Die eerste van hierdie vrugte is liefde. Ons moet liefde uitleef! God se liefde vir ons is so groot dat Hy Sy seun, Jesus gestuur het om vir ons te sterf. Hy wil ook hê dat ons, ons naaste moet liefhê soos wat Hy ons liefhet. Soms is dit moeilik, maar daarom het ons die Heilige Gees wat ons help! “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ‘n wet nie.” (Galasiërs 5:22-23)
Liefde en Goedhartigheid... - Kom ons bid en vra vir Liewe Jesus om ons te help in alles wat ons doen, dink en sê. Om Hom te vertrou in alles en om ons te leer hoe om Sy liefde, genade, nederigheid, vrede en goedheid uit te leef teenoor ander. (1 Korintiërs 13:4-5)
Op ons knieë... - Wat is ons eerste reaksie as alles nie gaan soos ons hoop of gedink het nie? Wat is jou eerste reaksie in nood? Kom ons onthou: Ons Hemelse Vader is goed en aan Sy liefde is daar geen einde nie. Hy hoor as ons bid! Hy wil die beste vir jou hê, Hy is getrou en het jou meer lief as wat jy ooit sal kan besef.
Wie kies jy? - Wat beteken dit om ‘n gelukkige familie te wees? Liefde, aanvaarding, kommunikasie, en om lekker dinge saam te doen is belangrik om ons verhoudings te bou en ons families te versterk. Maar bo dit alles, is ons grootste prioriteit om God eerste te plaas in ons familie – om die keuse te maak, om Hom bo alles te dien en te verheerlik.
JOIN OUR LET US UNITE IN PRAYER SESSION - CLICK THIS LINK