Loading Events
This event has passed.

Is ek gereed? Hoe maak ek myself gereed?

Die Woord nooi ons om altyd gereed te wees wanneer enigiemand wil weet waarom ons glo, hoop en liefhet in Christus Jesus. Maar om werklik gereed te wees, het ons geloofsekerheid nodig.
Ons nooi jou uit om vir 6 weke tydens ons Afrikaanse Aanlyn Groep, jou geloofshuis te versterk.

BEGIN: 7 August 2025

TYD: 07:00am (EST) / 13:00pm (CET/SAST)

Registreer Hier: https://bit.ly/WOW-MyGeloofshuis-Group-AFR

Sien Uitnodiging Hier:https://bit.ly/WOW-MyGeloofshuis-AFR-Group-Invite

Kontak ons via WhatsApp +27 65 944 1435.

Share This Post, Choose Your Platform!

Leave A Comment

Go to Top