Loading...
KIDS WRAPs2018-11-10T00:42:45+02:00

W@W KIDS WRAPs

Throughout the Bible our Father God is constantly reminding us to be aware of the choices we make, because our choices have the potential to impact many lives through countless generations.
Our Kids WRAPs were born from a heart of being passionate about impacting the lives of our W@W moms and spiritual moms for the growth of God’s kingdom for the next generation. These monthly WRAPs are put together in a way that young children will easily understand the message of the Gospel and it creates a perfect opportunity for parents or carers of young children to open a door of discussion on the Biblical topic for the month.

Be sure to subscribe to receive your monthly KIDS WRAP.

W@W Kids Special 1

SPESIALE GESKENK... Was jou hande... - Bemoediging vir groot en klein gedurende krisistye. Inspirasie vir 2-10 jariges! Gebruik die werkskaarte vir praktiese applikasie. "Moenie bang wees nie. Ek is by jou. Moenie bekommerd wees nie.Ek is jou God. Ek versterk jou. Ek help jou. Ek hou jou vas. Met my hande red Ek jou (Jesaja 41:10).

W@W Kids WRAP 26

Ons veilige vesting... - Liewe Jesus belowe dat Hy ons sal behoed en bewaar – dit beteken ook teen Covid-19. As jy dalk bang raak en nie seker is wat hierdie virus beteken nie – lees en onthou Psalm 91. “Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet, hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou” (Psalm 91:1-3).

W@W Kids WRAP 25

Gelyke paaie...- Maak nie saak hoe besig, lekker of moeilik ons lewens is nie, kom ons stel Liewe Jesus altyd eerste. Kom ons leef volgens wat vir Hom belangrik is. Matteus 6:33 (DB): “Stel God se koninkryk eerste. Doen net daardie dinge wat vir Hom belangrik is. Hy sal vir die res sorg... Leef vandag voluit vir God!”

W@W Kids WRAP 24

Die Bybel leer ons hoe belangrik liefde vir ons Hemelse Vader is. Inderdaad, God is liefde! Maar glo ons dit met ons hele hart? Hoe sal jy dit beskryf? Wat kan jy vandag en die res van die week doen om vir daardie 1 persoon wat jy raakloop, Jesus se liefde en goedheid te wys?

W@W Kids WRAP 22

Dit is Kersfees! - Maak die tyd saam met jou familie en vriende spesiaal en gee vir hulle Jesus-liefde. “Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!" (Lukas 2:14).

Load More Posts