W@W Kids WRAP 44A

Die borswapen van geregtigheid... - Ons moet ons harte beskerm, want daarvandaan vloei lewe. God het ons die gawe van geregtigheid gegee deur die offer van Jesus aan die kruis. Kom ons staan vas daarteen om te sondig, sodat ons in ‘n regte posisie met God kan wees en kan doen wat Hy ons geroep het om te doen. (Efesiërs 6:14)

W@W Kids WRAP 44A2021-11-04T19:13:42+02:00

W@W Kids WRAP 43A

Die gordel van waarheid... - Mag ons vandag besluit om God se gordel van waarheid te dra! Mag ons eerlike en opregte lewens leef, sodat ons ligdraers vir ons Hemelse Vader se Koninkryk mag wees... (Efesiërs 6:14a)

W@W Kids WRAP 43A2021-10-06T19:06:08+02:00

W@W Kids WRAP 42

Maak die beste gebruik van elke geleentheid... - Mag ons elke geleentheid aangryp om ‘n verskil te maak in die wêreld rondom ons, deur die mooi in die lewe te sien. Mag ons fokus op die geleentheid eerder as die probleem. Mag ons verstandige, positiewe, hoopvolle kinders van die Lig wees, want Jesus het reeds die oorwinning gebring. (Efesiërs 5:15-17)

W@W Kids WRAP 422021-08-05T19:00:13+02:00
Go to Top