W@W Kids WRAP 35

Geseënde Kersfees! - Kom ons loof en prys ons Hemelse Vader vir die grootste geskenk ooit – JESUS, ons verlosser en die Koning van ons lewens. (Jesaja 9:5)

W@W Kids WRAP 352020-12-24T09:19:16+02:00

W@W Kids WRAP 22

Dit is Kersfees! - Maak die tyd saam met jou familie en vriende spesiaal en gee vir hulle Jesus-liefde. “Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy 'n welbehae het!" (Lukas 2:14).

W@W Kids WRAP 222020-01-02T16:27:57+02:00

W@W Kids WRAP 21

Kersgeskenke... - Dis Desember, vakansie, familietyd, feesviering en geskenketyd want dit is Kersfees! Maar Kersfees gaan oor veel meer as die geskenke wat ons kry onder die boom... Dit gaan eerder oor geskenke GEE, soos die wyse manne, as geskenke ONTVANG. Watse “geskenke” (wat hulde aan Jesus bring) gaan jy aan ander uitdeel gedurende hierdie feestyd?

W@W Kids WRAP 212019-12-04T08:09:29+02:00
Go to Top