W@W Kids WRAP 17
Soos ‘n mier... - Salomo waarsku ons om nie lui te wees nie, maar om soos ‘n miertjie te wees – sonder iemand wat hulle aanpor, oppas, regeer of lei werk hulle kliphard om genoeg te hê om van te leef – hulle is slim en fluks in alles wat hulle doen...