W@W Kids Special 1

SPESIALE GESKENK... Was jou hande... - Bemoediging vir groot en klein gedurende krisistye. Inspirasie vir 2-10 jariges! Gebruik die werkskaarte vir praktiese applikasie. "Moenie bang wees nie. Ek is by jou. Moenie bekommerd wees nie.Ek is jou God. Ek versterk jou. Ek help jou. Ek hou jou vas. Met my hande red Ek jou (Jesaja 41:10).