W@W Kids WRAP 26

Ons veilige vesting... - Liewe Jesus belowe dat Hy ons sal behoed en bewaar – dit beteken ook teen Covid-19. As jy dalk bang raak en nie seker is wat hierdie virus beteken nie – lees en onthou Psalm 91. “Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet, hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou” (Psalm 91:1-3).