W@W Kids WRAP 21
Kersgeskenke... - Dis Desember, vakansie, familietyd, feesviering en geskenketyd want dit is Kersfees! Maar Kersfees gaan oor veel meer as die geskenke wat ons kry onder die boom... Dit gaan eerder oor geskenke GEE, soos die wyse manne, as geskenke ONTVANG. Watse “geskenke” (wat hulde aan Jesus bring) gaan jy aan ander uitdeel gedurende hierdie feestyd?