W@W Kids WRAP 25

Gelyke paaie...- Maak nie saak hoe besig, lekker of moeilik ons lewens is nie, kom ons stel Liewe Jesus altyd eerste. Kom ons leef volgens wat vir Hom belangrik is. Matteus 6:33 (DB): “Stel God se koninkryk eerste. Doen net daardie dinge wat vir Hom belangrik is. Hy sal vir die res sorg... Leef vandag voluit vir God!”