Loading Events

You are invited to join our ‘EK KAN VERANDER’ Aanlyn Studie Groep.

Skep vir my ’n rein hart, o God. Gee my ’n nuwe, standvastige gees. Psalm 51:12

Kom kuier saam aanlyn en stap saam met vriendinne op ‘n 14-weke transformasie-reis as ons gesels oor die beginsels wat ons op ‘n oorwinningspad kan bring en hou. Die studie is gebaseer op Gerdi van den Berg se boek: JY KAN VERANDER – Laat God jou herskep deur Sy woord.

Register here: https://us02web.zoom.us/meeting/register/tZ0pc-utqTIvG92RsTGDvvXRTtBMqA8o85JH

Begin: Dinsdag, 1 Februarie 2022
Time: 7:30-8:30vm (GMT+2)

Vir verdere inligting, kontak ons by +27 67 150 9024 of info@wow-womenatwork.com

Share This Post, Choose Your Platform!

Leave A Comment

Go to Top